Modulekode | SPK 161 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot kommunikasie in rekreasie en sport Die breë beginsels van kommunikasie as vak word aangeroer. Die toepassing van hierdie beginsels binne sport, rekreasie en afrigting word aangespreek en ontwikkel. Die generiese en beginsels van inligtingstelsels soos tans van toepassing in sport en rekreasie word voorgehou. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App